PLAAS BESTUURDER VRYSTAAT
ONDERVINDING IN MIELIES, SKAAP EN BEES
Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).
Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),
implemente en trekkers
.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.
Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,
asook voerkraal-kennis sal voorkeur geniet.
Spilpuntbestuur.Ervaring met die bestuur van beesboerdery.
Skills
- Agriculture
- Basic Farm Management
- Farming
- Farming Operations
- Management