JNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFN
MOET ONDERVINDING HET
EIE VERVOER EN LISENSIE
SKAAP EN BEES
SAAI EN OES
Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).
Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),
implemente en trekkers
.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.
Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,
asook voerkraal-kennis sal voorkeur geniet.
Spilpuntbestuur.Ervaring met die bestuur van beesboerdery.
Skills
- Basic Farm Management
- Farming
- Farming Operations
- Mechanical
- Supervising